COERTZE:

Die Verass-ingsdiens vir wyle Jacobus Stephanus (Kobus) Coertze in lewe van 1st Straat 32, Gonubie vind plaas vanuit die NG Kerk Gonubie, Jabela Straat op Dinsdag 22/01/19 om 2:30 pm.

(Verassing Privaat) Vriende geliewe kennis te neem.

Stones Begraf-nisdienste, Queenstraat 142, Cambridge. Tel: 043-726 9828.

Loading ...
Loading ...
View Comments