VENTER ‘n Gedenkdiens vir M.P. (Marlene)

In lewe van Gonubie, vind plaas in die N.G. Kerk, Jabelastraat, Gonubie, op Don-derdag, 04.07.2019 om 11 vm.

Die verassing is privaat.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste. Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments