LEACH

Die verassingdiens wyle Edward Leach in lewe van Kennersley Park sal plaas vind vanuit die N.G. Kerk, Bonza Baai Weg, Nahoon op Donderdag (9.5.2019) om 11 vm. Verassing privaat.

Vriende geliewe hiervan kennis te neem.
Richter Funerals. Tel 043 726 0560.

Loading ...
Loading ...
View Comments