COETSEE:- ‘n Dankseggingsdiens

Vir F.S.T. (Fred) in lewe van Eldorado Aftreeoord, Oos-Londen, vind plaas te Eldoradoaftreeoord op Woensdag, 22.05.2019 om 2.30 nm.

Die verassing is privaat.

Reëlings deur Stones Begraf-nisdienste.
Foon 043 726 9828.

Loading ...
Loading ...
View Comments