HAGEN:

Die begrafnisdiens wyle Gertie Hagen in lewe van May Straat, Nahoon sal plaas vind vanuit die Nederduitse Herformde Kerk, Parklaan op Vrydag (14.6.2019) om 2 n.m.

Verassing privaat.

Vriende geliewe hiervan kennis te neem.

Richter Funerals.
Tel 043 726 0560.

Loading ...
Loading ...
View Comments