PETZER:

Die begrafnisdiens wyle Hester Johanna Petzer in lewe van Jackson Straat, Wesbank sal plaas vind vanuit die N.G. Kerk Buffelsrivier, Jan Smuts Rylaan, Greenfields op Vrydag (14.6.2019) om 12 n.m

Verassing Privaat.

Vriende geliewe hiervan kennis te neem.

Richter Funerals.
Tel 043 726 0560.

Loading ...
Loading ...
View Comments