JANSEN VAN RENSBURG

Die begraf-nisdiens wyle Jeanetta Petronella (Nettie) Jan-sen van Rensburg in lewe van 13de Laan, Gonubie sal plaasvind vanuit die Nuwe Lewe Sentrum, Tapson Straat, Cambridge op Maandag (12.8.2019) om 10 v.m.

Vanwaar die stoet sal vertrek na die Cambridge Begraafplaas. Vriende geliewe hiervan kennis te neem. Richter Funerals. Tel 043 726 0560.

Loading ...
Loading ...
View Comments