- ‘n Gedenkdiens vir Leonora (Nora) in lewe van Eldorado Aftreeoord, Oos-Londen vind plaas te Eldorado Aftreeoord, St. Peter’sweg 54, Southernwood, Oos-Londen om 2.30 nm. op Vrydag, 25.10.2019.
Die verassing is privaat.
Reëlings deur Stones Begrafnisdienste. Foon 043-726 9828.