VAN HEERDEN ELIZABETH CATHARINA (BETTIE)

(1948 - 2019) Die Van Heerden en Dempsey families deel met hartseer die nuus van die afsterwe van Bettie Van Heerden (ge-bore 23 Maart in Dor-drecht, Oos - Kaap) by haar huis op Brandfort op Dinsdag, 29 Oktober 2019. Sy laat 'n groot leemte agter in die lew-ens van haar man, Willie, kinders Maritza en Sam-uel en kleinkinders Ryno, Stefan en Simeon.

Loading ...
Loading ...
View Comments