ROODT:

Die begrafnisdiens wyle Thelma Roodt in lewe van Churchill Laan, Cambridge Wes sal plaas vind vanuit die N.G. Kerk Wesheuwels, Rosedale Weg, Amalinda op Maandag (3.2.2020) om 2.30 n.m.

Verassing Privaat.

Vriende geliewe hiervan kennis te neem.

Richter Funerals.
Tel 043 726 0560.

Loading ...
Loading ...
View Comments