WEBB

‘n Gedenkdiens vir H.M. (Dalene) in lewe van Gonubie, vind plaas in die N.G. Kerk Jabelastraat, Gonubie om 11 vm. op Donderdag, 13.02.2020.

Die verassing is privaat.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments