VAN DER MERWE
Die verassingdiens wyle Aleta Sicila van der Merwe in lewe van Lunderstedt Weg, Amalinda sal plaasvind vanuit die Krematorium Kapel, Cambridge op Donderdag (19.3.2020) om 12 n.m.
Neem asseblief kennis dat byeenkomste van meer as 100 persone is verbode.
Vriende geliewe hiervan kennis te neem.