DIEDERICKS

Die Verassingsdiens van Maria Helena (Ria) in lewe van Kei Road, vind plaas in die Cambridge Krematorium Kapel, Windermereweg, Cambridge, Oos-Londen om 2.30 nm. op Donderdag, 26.03.2020.

Op versoek slegs familie en naby vriende toegelaat, aangaande die 100 manse vergadering reëling.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-726 9828.

Loading ...
Loading ...
View Comments