VILJOEN Coenraad Josephus (Coena)

in lewe van Beaconbaai, Oos-Londen, skielik heengegaan op 01.06.2020 in die ouderdom van 60 jaar.

Diep betreur deur sy eggenote Michelle, kinders Christine & Kobus, Francis & Riek, Michelle, kleinkind-ers Eliya & Liam, skoonouers Herman & Christine, suster, swaers & familie.

Weens die Pandemie geen diens.

Die verassing is privaat.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments