JANSE VAN RENSBURG:

- Gladys Thora in lewe van Kennersley Park, Oos-Londen, sag heengegaan op 04.09.2020 in die geseënde ouderdom van 91 jaar.

Diep betreur deur haar kinders Martin & Malie, Alfonso & Sanmarie, Riaan & Heulen, Kleinkinders Agterkleindogter & Families.

Weens die pandemie sal die diens en verassing privaat plaasvind.

Reelings deur Stones Begrfanisdienste. Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments