DE LANGE:- Willie

van Colonels Catering, skielik heengegaan op 03.11.2020 in die ouderdom van 74 jaar.

Diep betreur deur sy eggenote Miems, kinders Johan & Liza, klienkinders & familie.

Die gedenkdiens sal op Vrydag 6 November 2020 om 11 uur plaasvind van uit die Gonubie Ned Geref Kerk, Jabela Straat, Gonubie.

Let wel weens die pandemie word net 100 mense by die diens toegelaat.

Vriende geliewe kennis te neem.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.

Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments