Bowles:

Die begrafnisdiens wyle Allan George Bowles in lewe van Edmund Straat, Amalinda sal plaas vind vanuit die N.G Kerk Wesheuwels, Rosedale Weg, Amalinda op Vrydag (15.1.2021) om 11 v.m.

Verassing privaat.

Vriende geliewe hiervan kennis te neem.

Richter Funerals. Tel 043 7260560.

Loading ...
Loading ...
View Comments