BUYS Christiaan Daniel (Chris)

In lewe van Gonubie, sag heengegaan op 02.04.2021 in die ouderdom van 91 jaar. Diep betreur deur sy Geliefde Eggenote Henna, Kinders Willie & Anita, Deon & Elmarie, Kleinkinders Chrissie, Tellie, Francois, Hein, Vlooi, Agterkleinkinders Anne-Miecke, Linke-Marie, Dalton, Zoë en Families.

Weens die pandemie sal die Diens & Verassing privaat plaasvind.


Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828

Loading ...
Loading ...
View Comments