VAN STADED  Marthinus (Thinus / Bloue)

In lewe van Gonubie, (voorheen van Queesntown), sag heengegaan op 05.04.2021 in die ouderdom van 80 jaar. Diep betreur deur sy eggenote Willa, kinders Tersius & Carmen, Wilma & Willem, Niel & Marelize, Kleinkinders Johann, Wilmerie, Juandré, Teneal, Henré, Mia, Wilco & Families.
Weens die pandemie sal die Diens en Verassing privaat wees.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828

Loading ...
Loading ...
View Comments