GOOSEN Deon

In lewe van Oos-Londen, skielik heengegaan op 22.05.2021 in die ouderdom van 75 jaar. Diep betreur deur sy eggenote Charmaine, kinders Arno & Tayla, Christo & Sarah, broer Gerhard & families.

Weens die pandemie sal die diens en verassing privaat plaasvind.

Rëelings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

Loading ...
Loading ...
View Comments