PELSER Esther Maria (Pinky) Pelser, née Vogel

In lewe van Mc Jannetrylaan, Baysville, East London, sag heengegaan op 14.06.2022 in die ouderdom van 80 jaar. Diep betreur deur haar kinders Sandra & Mark, Belinda & Chris, Juan & Johan-na, kleinkinders, agterk-leinkinders, broer Marthinus, suster Marie en families. ‘n Gedenkdiens vind plaas in die Nuwe Lewe Sentrum, Tap-sonstraat, Chiselhurst, East London om 2 nm. op Woensdag, 22.06.2022.

Die verass-ing is privaat.

Reëlings deur Stones Begrafnisondernemers.
Telefoon 043-7269828

Loading ...
Loading ...
View Comments