Funeral Notice:VERMEULEN, 'n Gedenkdiens vir P.R. (Flippie)

VERMEULEN:- 'n Gedenkdiens vir P.R. (Flippie)

In lewe van Beaconbaai, vind plaas in die A.G.S. Gees en Lewe Kerk, Plaas 821, B Pad, Pinecreek Afdraai, Holm Hill, Oos-Londen op Vrydag, 24.05.2019 om 2.30 nm

Die verassing is privaat. Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

X