STRYDOM REMUS

STRYDOM REMUS

Gebore 17 Desember 1935, het op 12 Mei 2019 rustig in sy slaap heengegaan.

Sy nagedagtenis sal vir altyd voortleef in die vele herinneringe wat ons as gesin van hom het.

Met liefde van sy eggenoot, kinders en kleinkinders.

X