MARIE STRYDOM

Classified
MARIE STRYDOM 30 October 2019 Classified

Dit is met groot  hartseer
dat ons moet afskied
neem van

MARIE
STRYDOM,

oorlede 25 Oktober 2019.

Daar is  vrede in ons harte,
omdat  ma altyd daar was  
as vrou, ma, skoonma,
ouma en ouma grootjie

 

Kinders: Johan en Lorraine,
Japie en Martie,
Hannes en Jill.

Klein kinders:  Charmaine en Alichia, Marie en Charleen, Wynand en Candice, Renier, Tecara.

Agter klein kinders: Logan en Rebecca.

Alle familie en skoon familie en Vriende

RUS IN VREDE TOT ONS
WEER ONTMOET

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.