MALCOLM Ewan Campbell

MALCOLM Ewan Campbell

– In liefdevolle herinnering aan ‘n wonderlike eggenoot, pa, seun, broer en kleinkind wat so vinning weggeneem was van ons op 5 Mei 2020.

Ons sal altyd aan die mooi van wie jy was vashou.

Jy los ‘n groot leemte in ons almal se harte.

Rus in vrede.

Liefde Tanya en kinders, Denise, Chantal, Sheree en die hele Campbell familie.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.