VAN DEN BERG E.J.M. (Rassie)

VAN DEN BERG:

- E.J.M. (Rassie) v.d. Berg in lewe van Lily Kirch-mann Tehuis, Oos-Londen, (Voorheen van Burgersdorp), sag heengegaan te Oos-Londen op 03.07.2021 in die ouderdom van 92 jaar.

Diep betreur deur sy geliefde eggenote Johel, kinders Linky, Danie & Milné, Charl & Saman-tha, Teresia, kleinkinders, agterkleinkinders & families.

Weens die pandemie sal die diens en verassing privaat plaasvind.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828

subscribe

Would you like to comment on this article or view other readers' comments? Register (it’s quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.