×

We've got news for you.

Register on DispatchLIVE at no cost to receive newsletters, read exclusive articles & more.
Register now

LAERSKOOL GRENS

classified
LAERSKOOL GRENS 13 May 2022 classified

LAERSKOOL GRENS
OOS-LONDEN

VAKANTE BETREKKING

(Substantiewe betrekking)

Vakke:

Wiskunde Gr. 6 en 7

Medium van onderrig:

Afrikaans

Datum van diensaanvaarding:

1 Augustus 2022

Vereistes:

Toepaslike Akademiese kwalifikasies
(Intermediêre/Senior fase: gr. 7 – 9)

: Meld ondervinding
: Afrikaanssprekend
: Buitemuurse aktiwiteite
: SACE registrasie

Sluitingsdatum: Vrydag, 27 Mei 2022

Aansoek moet die volgende insluit:

* Aansoekbrief
* Curriculum vitae
* Buitemuurse aktiwiteite
* Bestuurslisensie + PDP

Gesertifiseerde afskrifte van:

Akademiese kwalifikasies
ID-dokument
SACE – sertifikaat

* Drie verwysings + kontakbesonderhede
* Polisieklaring

E-pos aansoek na:
Ronelle Bosch
– ronellebosch020@gmail.com

Aansoeke wat per faks ontvang word, sal nie in aanmerking geneem word nie.

Slegs kandidate op kortlys, sal gekontak word.

DIE SBL VAN LAERSKOOL GRENS BEHOU DIE REG VOOR OM NIE ‘n AANSTELLING TE MAAK NIE.

subscribe

Would you like to comment on this article or view other readers' comments? Register (it’s quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.