PIENAAR Jacobus Johannes (Kobie) Pienaar

PIENAAR Jacobus Johannes (Kobie) Pienaar

In lewe van Gonubie, tragies heengegaan op 05.07.2022 in die oud-erdom van 58 jaar. Diep betreur deur sy geliefde eggenote Vasti, dogters Marina & Amelie, susters Estelle, Anette, Roelie en Mary, skoonmoeder Ma-rina & Families. ‘n Dankseggingdiens vir sy lewe vind plaas in die Ned. Geref. Moederkerk, Lambartweg 3, Oos-Londen om 10 vm. op Woensdag, 13.07.2022.

Die verassing is privaat.
‘n “Link vir die Live Stream” van die diens volg later.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.