Loading ...
Dit is met groot hartseer
dat ons moet afskied
neem van
MARIE
STRYDOM,
oorlede 25 Oktober 2019.
Daar is vrede in ons harte,
omdat ma altyd daar was
as vrou, ma, skoonma,
ouma en ouma grootjie
Kinders: Johan en Lorraine,
Japie en Martie,
Hannes en Jill.
Klein kinders: Charmaine en Alichia, Marie en Charleen, Wynand en Candice, Renier, Tecara.
Agter klein kinders: Logan en Rebecca.
Alle familie en skoon familie en Vriende