PELSER

PELSER:

- Boet in lewe van Mc Janet Rylaan, O.L. sag heengegaan op 12.03.2022 in die ouderdom van 81 jaar.

Diep betreur deur sy eggenote Pinky, kinders Sandra & Mark, Belinda & Chris, Juan & Johanna, klein-kinders, agterkleinkinders broer Mick, susters Bekkie & Linda en families.

‘n Gedendiens vind plaas in die Nuwe Lewe Sentrum, Tapsonstraat, Chiselhurst, O.L. op Woensdag, 16.02.2022 om 2 nm.

Weens die pandemie sal alle Covid protocols van toepassing wees.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.