ROODT:- Riaan René

ROODT:

- Riaan René in lewe van Kaysers Strand, (Voorheen van Queenstown), sag heengegaan op 23.12.2020 in die ouderdom van 55 jaar.

Diep betreur deur sy Eggenote, Karen, Kinders Tanya en Ruaan, Kleinkinders Ruben & Christiaan, Skoonmoeder Ann, Broer Deon, Suster Ronel, Familie en Vriende.

Weens die pandemie sal die Diens en Verassing privaat plaasvind.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.