KNOETZE Maria (Moeka)

KNOETZE:

- Maria (Moeka) Knoetze, née Mulder, in lewe van Gonubie, sag heengegaan op 29.09.2021 in die ouderdom van 89 jaar.

Diep betreur deur haar eggenoot Amon, kinders Amanda & Danie, Dewald & Val, kleinkinders, agterkleinkinders & families.

Weens die pandemie geen diens en die verassing is privaat.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste.
Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.