HUMAN Natalie (Talie)

HUMAN:

- Natalie (Talie) in lewe van Selborne, Oos-Londen, ons geliefde Mamma en Nanna die beste wat ons kan hê … geseënd met ‘n lang lewe aan haar Skepper gewy ... sag heengegaan op 23.04.2021 in die gesëende ouderdom van 94 jaar.

Diep betreur en met al ons liefde en dankbaarheid vir altyd … Jurianne, Graham, Jeandré & Alyssa.

Weens die pandemie sal die diens en verassing privaat wees.

Reëlings deur Stones Begraf-nisdienste.
Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.