ELOFF Christoffel (Christo)

ELOFF:

- Christoffel (Christo) Eloff, in lewe van Beaconbaai, Oos-Londen, (Oud-Transkeier), sag heenge-gaan op 26.10.2021 in die ouderdom van 83 jaar.

Diep betreur deur sy liefdevolle eggenote Anita, kinders Erik & Louise, Christelle & Werner, kleinkinders Ludwig & Nastasja.

Weens die pandemie sal die verassing en diens privaat plaas vind.

Reëlings deur Stones Begrafnisdienste. Foon 043-7269828.

subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.